Die minister van finansies, Nhlanhla Nene het ‘n sentrale verskaffer-databasisstelsel bekendgestel.
Die stelsel is glo daarop gemik om die proses te vereenvoudig om sake met die staat te doen, om korrupsie te bekamp en deursigtigheid te bevorder, het RSG berig.… Lees verder