Die Kaapse Klopse en absolute skoonheidsnorme

Synde ‘n blote derdeklasburger van die Aapzaniese piesangrepubliek, wat agv my gebrek aan melanien minder geskik is om ‘n pos in die formele ekonomie te beklee, sukkel ek so ‘n effe om my derdeklaskop rondom die herrie oor die twee … Lees verder

Tukkie-dames aangekla oor swartgesiggrap

Die twee Tukkie-damestudente wat hul gesigte swart gesmeer het, is aangekla en gaan deur die Universiteit van Pretoria aan ‘n tugverhoor onderwerp word.

Beeld berig dat “Nicolize Mulder, woordvoerder van die UP, bevestig het dat die universiteitsbestuur Dinsdagoggend ’n … Lees verder

DA verbaas oor vyandigheid by Fort Hare

forthareDie DA-leier Helen Zille het die ANC Jeugliga en die studenteorganisasie Sasco van intimidasie beskuldig ná haar toespraak by die Fort Hare Universiteit deur uitjouery en ‘n kragonderbreking onderbreek is.

Dit is nie duidelik wat die kragonderbreking veroorsaak het nie.… Lees verder

DA herloods tweede deel van omstrede veldtog

Die Demokratiese Alliansie (DA) het begin met die tweede fase van die party se “Ken Jou DA“-veldtog in Johannesburg.

Die eerste fase het erge omstredenheid veroorsaak omdat die party die verhaal van hoe hulle eintlik Lees verder

Watter velsorgproduk gaan SA red?

Terwyl die DA se Jeugvleuel onwelvoeglike plakkate in Suid-Afrika opsit om rasvermenging aan te moedig, is Indië se obsessie met ‘n ligte vel goed bekend en deeglik gedokumenteer.

In 1978, het Unilever ‘n velbleikmiddel op die rak gesit, Fair&Lovely, … Lees verder

SR-verkiesing: Daso en Sasco in messtekery

Beeld berig dat ‘n messtekery tussen lede van die DA-studenteorganisasie (Daso) en lede van Sasco uitgebreek het ná afloop van die Tshwane-universiteit van Tegnologie (TUT) se SR-verkiesing.

Die geweld het op Polokwane-kampus uitgebreek omdat Mmusi Maimane, DA-premierskandidaat in Gauteng, die

Lees verder