Leon Lemmer: ‘n Adam Small-huldigingsbundel wat drup van die gif

In verligte geledere word die nuwe Suid-Afrika as voortreflik beskou. Dit bied glo geleenthede wat voorheen nie bestaan het nie. Dit is deesdae bv moontlik om iemand groter as lewensgroot voor te stel; natuurlik mits hy/sy tot die nie-wit deel … Lees verder

Leon Lemmer: Leon Wessels en Danny Titus oor Open Stellenbosch

LitNet publiseer die afgelope tyd bydraes tot sy Open Stellenbosch- (OS) seminaar. Wat eienaardig is, is dat LitNet, wat oorwegend ‘n Afrikaanse webwerf is, in hierdie geval voorkeur aan bydraes in Engels gee. Mense wat Afrikaanssprekend is en meesal in … Lees verder

Leon Lemmer: Danny Titus help die Afrikaanse Taalraad om Afrikaans skeef voor te stel

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) was in die vorige eeu, dus van huis uit sedert sy stigting in 1930, ‘n Afrikanervereniging en daarby spesifiek vir christene. Die Afrikaans wat voorgestaan en aktief bevorder is, was Standaardafrikaans. In die nuwe … Lees verder

Leon Lemmer: Afrikanertaal en -kultuur: ‘n Bestekopname

Dit is nie moontlik om in ‘n enkele rubriek reg te laat geskied aan so ‘n omvattende onderwerp soos die Afrikaner se taal en kultuur nie. Al wat ek gaan doen, is om te reageer op wat onlangs by twee … Lees verder

Het die Afrikaanse Taalraad hom aan sensuur of sluheid skuldig gemaak?

Praag-lesers behoort reeds bewus daarvan te wees dat die Afrikaanse Taalraad (ATR) berigte oor Afrikaans afkomstig uit bv Die Burger en Beeld op sy webwerf herpubliseer. Op die 14de het dit bv die teks van Leopold Scholtz se rubriek in Lees verder

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

'n Gedeelte van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl
‘n Gedeelte van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl

deur Leon Lemmer

Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos … Lees verder

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

'Ras/kleur is die aanjaer ('turbo') vir transformasie; verandering wat geensins verbetering hoef te wees nie."
‘Ras/kleur is die aanjaer (‘turbo’) vir transformasie; verandering wat geensins verbetering hoef te wees nie.’

deur Leon Lemmer

In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys … Lees verder

Die Afrikaanse Taalraad en Trantraal-mengeltaal

Die Kaapse Klopse. Hulle praat ook 'n 'variëteit van Afrikaans'
Die Kaapse Klopse. Hulle praat ook ‘n ‘variëteit van Kaaps’.

deur Leon Lemmer

Daar word dikwels beweer dat die mens in Afrika ontstaan het. Daar is egter groot eenstemmigheid dat beskawing, dus gesofistikeerde of ontwikkelde kultuur, hetsy Westers of Oosters, … Lees verder