ANC-kandidaat staan tereg op 2 aanklagte van moord

‘n ANC-kandidaat sal Maandag op twee aanklagte van moord in die hof verskyn.

Zoniselo Magawu (foto bo) is vir die moord op ‘n DA-raadslid van die Kgatelopele-munisipaliteit in Daniëlskuil gearresteer.

Dit is volgens die Valke se Hangwani Malaudzi en volg … Lees verder

DA-raadslid doodgeskiet

Nog niemand is in hegtenis geneem na die moord op ‘n DA-raadslid van Daniëlskuil in die Noordkaap nie.

Johannes Baadjies, wat Donderdag ingesweer sou word as raadslid van die Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit, is doodgeskiet, in wat vermoedelik ‘n politieke sluipmoord … Lees verder