Inflasie, looneise hoër

Die adjunk-president van die Reserwebank, Daniel Mminele, sê inflasieverwagtings in Suid-Afrika is ongemaklik naby aan die boonste vlak van die bank se teikenband.

Hy het by die Phalaborwase Kamer van koophandel in Limpopo gesê salarisse en die wisselkoers hou moontlike … Lees verder