Dan Roodt: Hoe die NP Suid-Afrika kon gered het

Die afgelope week het heelwat ink gevloei, of liewer aanlyndata, betreffende FW de Klerk se vrylating van Nelson Mandela dertig jaar gelede, asook De Klerk se daaropvolgende verraad jeens die land en sy eie kiesers. Die jongste reaksie wat ek … Lees verder

Daniel Friedman van Citizen geskors oor anti-Afrikaanse uitsprake

Die Citizen se digitale nuusredakteur, Daniel Friedman, is geskors hangende die afhandeling van ‘n interne ondersoek.

“Die bestuur het kennis geneem van openbare kommer oor die aanlyn-redakteur, Daniel Friedman, se uitsprake op sy persoonlike Twitter-rekening, sosiale media en ander aanlynplatforms. … Lees verder