Leon Lemmer: Die wysbegeerte as ‘n tuiskoms

David Benatar (gebore in 1966) is ‘n dosent in die wysbegeerte/filosofie aan die Universiteit Kaapstad. Hy het bekendheid verwerf veral vanweë sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence (2006, Kindle $31,04). Volgens hom is … Lees verder

‘n Afrikanerkalkoen se eiertjie oor die demockracy

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ek het dit geniet om prof Danie Goosen se rubriek oor die demokrasie te lees. Alhoewel ek seker is Dan sal hom ook beantwoord, sal ek ook Lees verder

Die gesprek oor Afrikanervryheid – ‘n bydrae

Deelname aan die gesprek oor die politieke toekoms van die Afrikaner is belangrik. Deur deelname kom die verskille, maar belangriker as dit, ook die ooreenkomste na vore. ‘n Belangrike voorwaarde in die gesprek is dat dit nie platvloers mag word Lees verder

Politieke gesprek met Carel Boshoff IV, Dan Roodt, Kallie Kriel en Danie Goosen

Alle PRAAG-lesers word uitgenooi na die tweede politieke oopgesprek rakende die huidige situasie en die pad vorentoe vir die Afrikaner in Suid-Afrika – ‘n nugtere blik, sonder politieke retoriek. Die sprekers is Carel IV Boshoff van Orania, Dan Roodt van … Lees verder

Hein Willemse se voorspraak vir kreolisering

Afrikaners word nou reeds vir ’n geruime tyd deur ’n klein groepie bruin woordvoerders aan ’n politiek van beskimping, swartsmeer en belediging onderwerp. Alhoewel hierdie groepie nie naastenby verteenwoordigend van bruin Afrikaanssprekendes is nie, gee hulle politiek van beskimping aanleiding … Lees verder