Stel jou voor: Engeland en Holland word albei in die laat-1700’s en vroeë-1800’s tussen die akkers geskop. Kaapstad word herdoop tot Le Cap en die stadsbeplanning met ‘n Franse hand dienooreenkomstig met sorg uitgelê. Die sogenaamde “Kleine Parys”, van minder … Lees verder
Etiket: Dan Roodt
Video: Trouma is ‘n monster – Dan Roodt in gesprek met Mariandra Heunis
Mariandra Heunis, weduwee van plaasmoordslagoffer Johann Heunis, praat openhartig oor hoe sy die voorval wat in haar woorde “ons gesin uitmekaar geruk het” oorkom het. Binne twee weke ná haar man se dood moes sy begrafnis hou en geboorte aan … Lees verder
Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?
Moody, een van die twee groot Amerikaanse kredietgraderingsagenskappe het Suid-Afrika Vrydagaand 27 Maart 2019 tot ‘rommel’ afgegradeer, oftewel ‘n gradering van Ba1, met ‘n ‘negatiewe vooruitsig’ wat beteken dat die land nog verder by die leer van rommelstatus kan afgly. … Lees verder
Karel Combrinck: Die reg van volke
Daar is dikwels bespiegeling oor die vraag of die internasionale reg of, soos dit in Afrikaans heet, die volkereg, ‘n toevlug kan bied vir ons as Afrikaners. Moontlik mag dit dus van nut wees om vlugtig ‘n paar gedagtes oor … Lees verder
Suidpunt: Wat broei daar in die ou NP-skoolhandboeke?
Die Afrikaner het in die 1970’s in ‘n groot penarie beland: aan die een kant moes hy getrou Christelik-Nasionaal en in sy volksaard bly (dit is van hom verwag), aan die ander kant het mens die toenemende verstedeliking en globalisering … Lees verder
Dan Roodt: Sondagaktueel 6
In hierdie sesde episode van Sondagaktueel word daar gepraat oor Panyaza Lesufi wat ‘n prokureursbrief aan Dan Roodt gestuur het, asook die moord op die Kaapse ruiter, Meghan Cremer. Die onteiening van siekefondse se reserwes deur die ANC-bewind is nog … Lees verder
Dan Roodti: Sondagaktueel 3
In hierdie derde aflewering van Sondagaktueel, gesels Dan & Karin Roodt ter inleiding oor die nuwe 007 van James Bond-faam wat blykbaar ‘n swart vrou gaan wees. Daarna lewer hulle kommentaar oor grondbesettings en die beoogde grondonteiening sonder vergoeding in … Lees verder
Video: Vanaf die Brandburghek in Berlyn
Dan Roodt berig vanuit Berlyn oor PRAAG se pas afgelope Europese Vriendskapstoer. Hy is bemoedig deur die groot steun vir die Afrikanerstryd in Suid-Afrika veral onder jong Europeërs.
Hou die webblad dop oor die volgende paar dae vir nog inligting, … Lees verder
Steve, Toekomsvonk en PRAAG gedenk Kerkstraatbom
Saterdagoggend het Steve Hofmeyr, Toekomsvonk en PRAAG die ANC se Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983 dood en verwoesting gesaai het, gedenk. ‘n Simboliese heropvoering van die bom is gehou, met 19 mense van verskillende rasse wat elkeen op die … Lees verder
Potgooi: Dan Roodt en Gustav Venter oor Enoch Powell en Cyril Ramaphosa
Dan Roodt en Gustav Venter lewer kommentaar op die week se nuusgebeure, en veral die vyftigjarige herdenking van Enoch Powell se beroemde “Rivers of Blood”-toespraak op 20 April 1968 wat vandeesweek weer deur die BBC uitgesaai is. Daar word ook … Lees verder
Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) funksioneer die Departement Journalistiek sedert 1978. Piet Cillié was die eerste hoof, gevolg deur Johannes Grösskopf (die pa van Hein, die 1987-ANC-bomplanter), George Claassen (wat by die Waarheids- en Versoeningskommissie sy sondes bely en om … Lees verder
Skoppensboer: Vicki Momberg, martelares vir spraakvryheid
Skoppensboer volg nie eintlik die hoofstroommedia nie, dus steur hy hom nie veel aan die gereelde gesnak na asem as daar oneerbiedig na ‘n nie-blanke verwys word nie. As jy Beeld of News24 met Adderjan Basson aan die stuur sou … Lees verder
Leon Lemmer: Antwoord aan Elma Potgieter
Elma, Afrikanus, Gustav Venter en Dan Roodt het reeds antwoorde verskaf en ek brei hiermee daarop uit. Ons as blankes, insluitende Afrikaners, is nie magteloos nie. Sedert 1994 het ons nie meer beduidende politieke mag nie, maar die mag om … Lees verder
Geldelike steun vir PRAAG se Europese toer
Die skarebefondsingsveldtog wat dr. Dan Roodt van PRAAG tans op die webblad GoFundMe loop, het binne slegs drie dae meer as R23 000 opgelewer. Die veldtog, wat in euro gereken word, staan tans op €1 444. Ná die aanvanklike teikenbedrag … Lees verder