Vegvliegtuig stort neer op Siriese mark

Ten minste 27 mense is Maandag dood en talle beseer toe ’n vegvliegtuig van die Siriese weermag in ’n besige mark in die rebellevesting in die noordwestelike dorp, Arihe, neergestort het.

Die meeste oorledenes was burgerlikes. Die dorp in die … Lees verder

Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie

Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo Lees verder

VN-verslag wys Sirië verantwoordelik vir chemiese aanval, sê VSA, Brittanje

Die verslag van die Verenigde Nasies inspekteurs na chemiese wapens in Sirië kon nie die vraag beantwoord wie vir die chemiese aanval in Damaskus verantwoordelik was nie.

Die inspekteurs het tot die gevolgetrekking gekom dat chemiese wapens wel op ‘n … Lees verder

VN-verslag oor chemiese wapens verwag

bankimoenDie sekretaris-generaal van die VN, Ban Ki-moen, gaan later vandag ‘n verslag deur wapeninspekteurs oor chemiese wapens in Sirië voorlê.

Hy het reeds aangedui dat die verslag aan die VN se Veiligheidsraad sal bevestig dat senugas in die aanval naby … Lees verder

Rebelle erken dat hulle vir Siriese gifgas-aanval verantwoordelik is

Siriese rebelle in die Damaskus-voorstad van Ghouta het aan Associated Press se joernalis Dale Gavlak erken dat hulle verantwoordelik was vir die afgelope week se gifgasaanvalle wat Westerse magte op Bashar al-Assad se magte geblameer het.

Die onthulling kom nadat … Lees verder

Goudprys styg weens moontlike aanval op Sirië

goudDie goudprys beleef ‘n elf-weke-hoogtepunt. Dit het verstewig ná vrese oor ‘n moontlike militêre ingryping deur die Amerika en Brittanje in Sirië.

Die VSA het aangedui dat militêre optrede ‘n moontlikheid is, weens ‘n chemiese aanval in ‘n voorstad in … Lees verder