Swartmaggroep aanvaar verantwoordelikheid vir Dallas-skietery

‘n Supermark in die middestad van Dallas moes gesluit word na chaos uitgebreek het toe swart sluipskutters van ‘n swartmaggroep losgebrand het op polisielede in Texas tydens ‘n BlackLivesMatter-betoging.

Ten minste vyf polisiebeamptes is doodgeskiet en ‘n hele aantal gewond … Lees verder

Amerikaanse ebola-pasiënt was met honderde in kontak

United Airlines het honderde passasiers wat in kontak was met ‘n Ebola-pasiënt gewaarsku.

Bekommerde ouers het hul kinders uit ‘n skool gehaal in Dallas nadat hulle agtergekom het vyf leerlinge het kontak met die pasiënt gehad.

Thomas Eric Duncan het … Lees verder

Beboet omdat hulle nie Engels praat nie

Dallas, in die Amerikaanse deelstaat Texas, se polisie het oor die afgelope drie jaar 39 bestuurders beboet omdat hulle nie Engels gepraat het nie, het polisiehoof David Kunkle Vrydag aangekondig.

Die polsielede wat hulleself daaraan skuldig gemaak het, gaan aangekla … Lees verder