Airbus 330 verloor skielik onverklaarbaar krag

‘n Airbus A330-300 van Singapore Airlines met 180 passasiers en 12 bemanningslede aan boord het tydelik die krag van albei sy enjins verloor terwyl dit Saterdag op ‘n vlug van Singapoer na Sjanghai op ‘n hoogte van 39.000 voet deur … Lees verder

Brandstofpryse kan skerp daal

Motoriste kan volgende maand ‘n rekorddaling in brandstofpryse verwag weens internasionale oliepryse wat skerp gedaal het, het die Outomobiel Assosiasie (AA) het Woensdag gesê.

“Dit is ondanks ‘n geleidelike verswakking van die rand-dollar-wisselkoers oor die afgelope twee weke,” het die … Lees verder

Matriekslaagsyfer daal met 2%

Angie Motshekga... 'teleurgestel en bekommerd'

Ongeveer 60,7 persent van matrieks het die 2009-eksamens geslaag, wat ‘n daling van effens minder as twee persent teenoor 2008 se syfer verteenwoordig, het die ANC-minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, vanmôre gesê.

Motshekga meen dat, hoewel die daling redelik … Lees verder