Gareth Cliff wen dringende hofsaak teen Naspers se M-Net, bly Idols-beoordelaar

M-Net, die televisiefiliaal van die magtige Naspersgroep, het hul dringende hofgeding met die aanbieder Gareth Cliff verloor en moet sy regskoste betaal, asook hom heraanstel as “Idols”-beoordelaar.

Sy swart advokaat, Dali Mpofu, het in die hof aangevoer dat Cliff “afgedank … Lees verder

‘Polisie het nie namens Lonmin by Marikana opgetree nie’

marikanaBrigadier Adrian Calitz, het ontken dat die polisie-operasie by op 16 Augustus 2012 te Marikana daarop gemik was om die staking deur Lonmin-mynwerkers te beëindig.

Calitz was die polisie se operasionele bevelvoerder tydens die gebeure naby Rustenburg toe twee twistende … Lees verder

EFF groei na ‘vuil stemme’ en Dali Mpofu oorloop

Ontstoke inwoners van Bekkersdal aan die Verre Wes-Rand dreig met anargie nadat die ANC gesê het hulle het nie inwoners se “vuil stemme” nodig nie.

Samesprekings met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lechesa Tsenoli het in duie … Lees verder

Saak teen Lonminmyners uitgestel

Die saak teen die 270 Lonmin-mynwerkers en lede van die publiek wat aangekla word van openbare geweld, ‘n onwettige byeenkoms en besit van gevaarlike wapens is in die Garankuwa landdroshof tot 20 Maart volgende jaar uitgestel.

Die regsverteenwoordiger vir die … Lees verder

Farlam, uit sy diepte, drink tee

Regter Tati Makgoba van die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die saak oor staatsfinansiering in die Marikanaverhoor.

Hy het belowe om sy finale uitspraak te lewer voordat die Marikanakommissie sy verrigtinge aanstaande maand voortsit.

Die regsverteenwoordiger, Dali … Lees verder

Inkatha: Staat moet Marikana-slagoffers se regspan vergoed

ifpDie regering moet die ondersoek na verlede jaar se Marikanaskietery ondersteun deur die regspan wat die mynwerkers verteenwoordig te befonds, het die IVP Donderdag gesê.

Dit is ‘n bespotting van geregtigheid dat die regslui nog sonder befondsing Lees verder