Leon Lemmer: Chinese indringing in Australië en elders

In my jeug het Australië algemeen as “wit Australië” bekend gestaan. Die Australiese federasie is in 1901 gevorm en in 1931 is die land se onafhanklikheid deur Brittanje erken. In 1851 tot 1861 was daar goudkoors in Australië, soos ietwat Lees verder

FW speel Dalai Lama op sy eensnaar-ramkietjie

Volgens FW de Klerk is Suid-Afrika “nie meer die baken van hoop” vir ’n wêreld nie. Blykbaar is hy soos Brittanje en die VSA steeds van mening dat plaasmoorde en etniese haatveldtogte “hoop” verteenwoordig.

Dié en ander sotternye is Donderdag … Lees verder

Obama ontmoet Dalai Lama

Die Dalai Lama, geestelike leier van Tibet wat reeds 50 jaar in ballingskap in Indië woon, sal na verwagting dié week vir pres. Barack Obama ontmoet.

Die vergadering sal handel oor die toestande in Tibet asook die verloop van gesprekke … Lees verder