Universiteit Stellenbosch: Die wortel van die kwaad

In die Suid-Afrikaanse politiek is die Dakar-safari van 1987 na Senegal redelik goed bekend. Frederik van Zyl Slabbert beskryf dit as ‘n “ontmoeting tussen leiers van die ANC in ballingskap en hoofsaaklik Afrikaanssprekende professionele mense” (Duskant die geskiedenis, … Lees verder

George Soros se ‘oop samelewing’

deur Leon Lemmer

Frederik van Zyl Slabbert (1940-2010) was van 1979 tot 1986 die leier van die opposisie, die PFP (Progressiewe Federale Party), in die Parlement. Daarna was hy in ‘n leidende hoedanigheid by IDASA (Institute for a Democratic Alternative … Lees verder

Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder

Ná sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word.

Veral Gorée-eiland, waar die uitgeweke ANC met ‘n groep linkse Afrikaner-intellektuele in 1987 vergader het, sal tesame met … Lees verder

Joe Slovo se revolusie in 6 bedrywe

Die afgelope tyd is dit asof die werklikheid stadig besig is om by Afrikaners in te sink. Selfs in die Nasperskoerante is daar deesdae min van die blinde lofsange aan ons “wonderlike grondwet” wat so tien, vyftien jaar gelede algemeen … Lees verder