Dan Roodt: Afriforum en Ernst Roets se intellektuele mislukking

Onlangs het Ernst Roets die wêreld probeer verseker dat Afriforum “wit nasionalisme verwerp”. Wat hy daarmee bedoel, is oop vir interpretasie, maar hy het dit goedgevind om my as “wit nasionaliste” in sy uitspraak te tipeer.

Voorbeelde hiervan sluit

Lees verder

Trevor Noah die grapjas nou ‘n anti-wit propagandis

Die Suid-Afrikaanse grapjas Trevor Noah wat tans die Daily Show-program in die VSA aanbied, het “getransformeer” in ‘n anti-wit propagandis. Noah het so pas probeer om  die jong, konserwatiewe videokommentator Tomi Lahren vanaf Texas op sy program te verneder omdat … Lees verder

Trevor Noah vaar teen Donald Trump uit

Die kleurlingkomediant Trevor Noah, wat aanvanklik in Suid-Afrika opgang gemaak het maar tans in die VSA woon waar hy die Daily Show-program vanuit New York aanbied, het so pas teen Donald Trump uitgevaar. Hy noem die Republikeinse presidentskandidaat ‘n “baie … Lees verder

Trevor Noah val vas met Siriese poging

Na Jon Stewart se vertrek uit die propagandaput van The Daily Show, het Comedy Central vroeër aangekondig dat hy deur die 31-jarige bruin Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah vervang sal word.

Noah is met groot fanfare as die “vars gesig” … Lees verder

Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

PRAAG het met uiterste verbasing gereageer op ‘n verklaring deur Kallie Kriel namens Afriforum.

Kriel het ‘n leunagtige en kwaadwillige redigering van ‘n Amerikaanse TV-program Daily Show, oor sogenaamde “wit rassiste” gebruik om PRAAG en dr Roodt by te … Lees verder