Daggaverslaafdes verheug oor regsbeslissing wat nog ‘n skadelike middel toelaat

Regter Dennis Davis van die Kaapse hooggeregshof het Vrydag beslis dat Suid-Afrikaners die reg het om dagga in die privaatheid van hulle wonings te kweek en te gebruik.

Hy het die parlement twee jaar tyd gegee om wetgewing hieroor te … Lees verder

Niemand nog vas na dwelmvonds in Kimberley nie

Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ‘n voorval waarin daar op dagga en Mandrax-tablette ter waarde van bykans R2 miljoen op ‘n erf in Kimberley beslag gelê is.

Alhoewel nog niemand is in hegtenis geneem is nie, het die provinsiale … Lees verder

Daggavonds: Bestuurder voor

‘n Vragmotorbestuurder wat dagga ter waarde van R2 miljoen vervoer het en wat by die Nakop-grenspos in die Noord-Kaap in hegtenis geneem is, sal na verwagting vandag in die Upington Landdroshof verskyn.

Polisiewoordvoerder Sergio Kock sê die 35-jarige Gift Mangumta … Lees verder

Dagga-party se aansoek uitgestel

Die Dagga-party se aansoek om die verbod op dagga ongrondwetlik te verklaar is Woensdag in die Wes-Kaap se Hooggeregshof tot Desember uitgestel.

Die uitstel is aangevra om die Staat tyd te gun om ‘n verslag oor die huidige daggabeleid in … Lees verder

Trudeau se oorwinning slegte nuus vir Amerikaanse Neo-Konserwatiewes

Kanadese het ‘n einde aan die nege jaar lange bewind van eerste minister Stephen Harper se Konserwatiewe Party gemaak deur ‘n Liberale regering te verkies onder leiding van Justin Trudeau.

Justin is die seun van ’n charismatiese voormalige eerste minister … Lees verder

Aktivis rook dagga tydens regstreekse SABC-uitsending

Die voorsitter van die Cannabis Working Group, Andre du Plessis, het Maandag in ‘n regstreekse uitsending op die SABC glo dagga gerook.

Hy het intussen aan eNCA bevestig dat dit ‘n daggadampie was wat hy in die ateljee aangesteek … Lees verder

‘Dagga-kleuter’ opgespoor

‘n Vierjarige bruin kleuter wat glo deur ‘n ouer sibbe gedwing is om dagga te rook, is opgespoor, het die departement van maatskaplike ontwikkeling in die Wes-Kaap, Woensdag verklaar.

“Die ministerie is Dinsdag in kennis gestel van ‘n 17-jarige tiener … Lees verder

‘Wettig dagga vir medisinale gebruik’

ambrosini
Mario Oriano-Ambrosini

Die terminaal siek parlementslid van die Inkatha Vryheidsparty, Mario Oriano-Ambrosini het ‘n privaatlidwetsontwerp om dagga vir medisinale gebruik te wettig, ter tafel gelê.

Hy sê die onkonvensionele en tans nog onwettige mediese behandeling het sy lewensverwagting verleng.

Ambrosini … Lees verder

Taxi met meer as ‘n ton dagga afgetrek

dagga2
‘n Vorige vonds

Die polisie het Maandag op meer as een ton dagga beslag gelê, wat hulle in ‘n minibus-taxi naby Cornelia in die Vrystaat gevind het.

Sers. Mmako Mophiring het gesê die 41-jarige taxibestuurder van KwaZulu-Natal is op die Lees verder

1300 kg dagga in ‘n taxi

‘n Vyf-en-dertigjarige swart man is Maandag in hegtenis geneem met 1300kg dagga in sy minibus toe hy vir spoed op die N3 gevang is, het die Gautengse polisie gesê.

Die swarte het 147km / u in ‘n 100km / u- … Lees verder

Daggaplantasie op kampus ontdek

‘n Daggaplantasie is by die Shoshanguvekampus van die Tshwane-universiteit van Tegnologie se  gevind gedurende die uitsetting van studente wat ‘n hofbevel oortree het, het die universiteit Saterdag gesê.

“Ons het ‘n dagga plantasie agter een van die koshuise gevind,” het … Lees verder