Hannes Engelbrecht aangewys as leier van Front Nasionaal

DUNNOTTAR – Die nuutverkose leier van Front Nasionaal, Hannes Engelbrecht, het in sy eerste openbare optrede Churchill se woorde aangehaal: “Ek is nie die leeu nie, maar die lot het op my geval om die leeu se brul te gee”. … Lees verder