Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

deur Marthinus van Bart

Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs ná Uniewording in 1910 steeds gegeld … Lees verder