Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart … Lees verder

Goldstone-kommissie gaan dood van Dag Hammarskjöld na 50 jaar oopkrap

‘n Sweedse diplomaat en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Dag Hammarskjöld, is na die ontploffing van sy vliegtuig op 18 September 1961 in die destydse Noord-Rhodesië (tans Zambië) dood.

‘n Internasionale kommissie wat bestaan ​​uit die voormalige regters Sir … Lees verder