Mampi-Rampi soen haar kiesers koebaai

Agang SA se leier Mamphela Ramphele staar ‘n interne opstand in die gesig, met woedende amptenare en die plaaslike leiers wat sê hulle is “gebruik” en “verraai”.

Haar eertydse ondersteuners sal haar ook nie na die DA volg nie, want … Lees verder

DA onthuts dat SAIR hul eie ANC-veldtog kan kelder

Die DA is onthuts dat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge nie die party se oppergesag wil aanvaar nie.

SAIR ondersteun die “Ken jou ANC”-veldtog, in weerwil van die DA se verwoede teenkanting.

Die DA, wat ’n baie lang verhouding met … Lees verder