Wanbetaling en kabeldiefstal laat SA sonder krag

Duisende Vrystaters kan oor die feestyd sonder krag wees, omdat munisipaliteite nie hul Eskom-rekeninge betaal nie, het RSG berig.

Die agt plattelandse munisipaliteite wat by Eskom in die skuld is, sluit in Nketoana by Reitz, Nala by Bothaville en Mantsopa … Lees verder

Corrie Pypers se dogter onverwags oorlede

Corrie Pypers
Corrie Pypers

Corrie Pypers, fluitjieblaser en oudkaptein van die Transvaalse rugbyspan, se oudste dogter is Maandag onverwags oorlede nadat drie bloedklonte deur haar long is.

Pypers, die Vryheidsfront Plus se raadslid vir Midvaal, was onlangs in die nuus omdat hy … Lees verder