DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken.

Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn … Lees verder

Zille kruip láág, maar nie laag genoeg vir swart joernaliste

Die voormalige leidster van die DA, Helen Zille, het vanoggend om 11:00 weereens om verskoning gevra vir haar gewraakte twiets oor die positiewe aspekte van kolonialisme. Sy en die huidige leier van die party, asook haar eertydse protégé, Mmusi Maimane, … Lees verder

Zuma storm Londense bankiers met sy horings laag

President Jacob Zuma het laat gisteraand ‘n kabinetskommeling aangekondig in weerwil van dreigemente van sy teenstanders om dit nie te waag nie.

Zuma se teenstanders is kennelik bereid om die land se ekonomie en die waarde van die rand op … Lees verder

Swart heksejag teen Zille kom omdat sy kolonialisme verdedig

Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sal aan ‘n dissiplinêre proses onderwerp word oor haar twiets oor kolonialisme, het die DA-leier, Mmusi Maimane, gister gesê.

As gas op 702, na aanleiding van ‘n oproer oor die twiets, het hy homself gedistansieer daarvan … Lees verder

DA se Van Damme uitgejou as ‘straatmeid’

Spanning loop hoog in die Parlement waar egos buite beheer geraak het. “Straatmeid” is nou die nuwe swart belediging vir ‘n bruine.

Hierdie keer het ‘n geskel plaasgevind het tussen DA-LP Phumzile van Damme en ander parlementariërs tydens die staatsrede-debat.… Lees verder

Ondersoek teen Gerrie Nel geopen net drie dae voor hy na Afriforum is

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag Shaun Abrahams het ‘n ondersoek gelas na Gerrie Nel en ander senior aanklaers net drie dae voor Nel bedank het om by Afriforum aan te sluit.

Abrahams het ‘n senior aanklaer in KwaZulu-Natal gevra … Lees verder

DA kerm voort oor Internasionale Strafhof-onttrekking

Die regering sal vandag sy saak in die hooggeregshof in Pretoria stel rakende sy besluit om Suid-Afrika aan die Internasionale Strafhof te onttrek.

Die hof het Maandag betoë aangehoor van die DA, die Suid-Afrikaanse Litigasiesentrum, die Helen Suzman-stigting, die Sentrum … Lees verder