Soesjikoning Kenny Kunene gee Ramaphosa ‘n sedeles terwyl hy porno publiseer

Die magstryd binne die Suid-Afrikaanse swart elite is besig om klugtige afmetings aan te neem. Vanoggend by die ingang van die Johannesburgse Hooggeregshof het die pierewaaier Kenny Kunene, wat voorheen soesji vanaf naakte dames af geëet het, aan die media … Lees verder

Establishment-witbroodjie Ramaphosa tref slaggat

Die adjunkpresident van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, wat allerweë as die establishmentkandidaat gesien word betreffende die magstryd om die ANC-leierskap, het oor die naweek ‘n slaggat getref in die vorm van ‘n seksskandaal. Selfs die rand het in reaksie op die … Lees verder

Halfmiljard-Cyril gaan kuier in Davos

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa, een van die land se 50 rykste mense weens naakte politiekery, sal die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) lei. Die forum begin môre in Davos in Switersland.

Bykans drieduisend regeringsleiers, sakeleiers en arbeidverteenwoordigers sal … Lees verder

Ramaphosa, Media24 bring hulde aan kommunistiese Fidel Castro

Sowel Media24 as Cyril Ramaphosa, die ANC-politikus wat deur die Suid-Afrikaanse oligargie gesteun word om Zuma te vervang, het gister hulde aan die ontslape Kubaanse leier Fidel Castro gebring. News24, wat deesdae onder redaksie van die linkse Boerehater Adriaan Basson … Lees verder

Cyril kry wiele na lugmagvlerke probleme gee

‘n Lugmagvliegtuig wat adjunkpresident Cyril Ramaphosa vervoer het moes Sondagmiddag weens tegniese probleme terugdraai, het RSG berig.

Ramaphosa het van Mpumalanga af teruggekeer waar hy ingehuldig is as die eerste kanselier van die Mpumalanga Universiteit.

Hy het ook ‘n beraad … Lees verder

Karel Combrinck: Ope brief aan FW de Klerk

Mnr De Klerk, nou wil ek u eers ‘n guns vra : U is nou tagtig jaar oud. Moet tog asseblief nie iets onbesonne aanvang soos om lepel in die dak te steek voor die boere kan organiseer om u … Lees verder

Sydney Gregan: Mag Zuma nog ‘n bietjie uithou

Ek moet sê, ek geniet nogal die politieke spektakel wat hom op die oomblik in hierdie land afspeel. Nie soseer omdat ek een van honderdduisende blankes was wat gewaarsku het teen die nadelige gevolge van swart meerderheidsregering nie; dit raak … Lees verder

Phiyega geskors hangende ‘n ondersoek

President Jacob Zuma het aangekondig dat die Nasionale Polisiekommissaris, Riah Phiyega geskors is met volle vergoeding.

Haar skorsing is hangende ‘n raad van ondersoek wat haar geskiktheid om die pos te beklee sal bekyk.

‘n Aanbeveling van die Marikana Kommissie … Lees verder

Ramaphosa na China vir hoëvlakbesoek

Adjunk-president Cyril Ramaphosa en ’n afvaardiging van ministers en staatsamptenare het op ’n amptelike besoek na China vertrek.

Hy voer Dinsdag onder meer samesprekings met China se vise-president Li Yuanchao.

Onder die Suid-Afrikaners is ook die minister van Openbare ­Ondernemings, … Lees verder

Patoloë na Lesotho om sluipmoord te ondersoek

Die kantoor van adjunk-president Cyril Ramaphosa sê twee Suid-Afrikaanse patoloë gaan na Lesotho gestuur word om die omstandighede te ondersoek rondom die dood van die voormalige weermagbevelvoerder, luitenent-generaal Maaparankoe Mahao.

Ondersoekbeamptes van Zimbabwe en Namibië sal ook deel wees van … Lees verder

Meer onbestendigheid in Lesotho na sluipmoord

Adjunk-president Cyril Ramaphosa is dringend na Lesotho gestuur om met die premier Pakalitha Mosisili, te beraadslaag ná kommer oor meer politieke onbestendigheid in die Britse bantoestan.

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sê dit volg nadat drie opposisiepartyleiers uit die land gevlug het … Lees verder

Druk op Phiyega neem toe

Die Parlementêre portefeuljekomitee vir Polisie sê die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, sal binne die volgende twee maande versoek word om verslag te doen oor hoe die aanbevelings van die Marikana-verslag ingestel sal word.

Die Marikana-verslag oor die skietery van … Lees verder

Zuma maak Marikana-verslag bekend

President Jacob Zuma het die verslag oor die gebeure van Augustus 2012 by Lonmin se Marikana-myn in ‘n regstreekse uitsending bekend gemaak.

Die Farlam Kommissie van Ondersoek het aanbeveel dat die geskiktheid van die polisiekommissaris, Riah Phiyega vir haar pos, … Lees verder

Eskom kry miljarde se inspuiting

Eskom sal ‘n reddingsboei van belatingbetalers ontvang nadat twee wetsontwerpe miljarde rande beskikbaar gestel het aan die sukkelende kragvoorsiener.

Die Nasionale Vergadering het Woensdag die wetsontwerpe goedgekeur van ‘n R23 miljard-kontantinspuiting aan Eskom asook ‘n R60 miljard lening.

Eskom se … Lees verder