MTN sê staking raak net Limpopo, Mpumalanga

Die selfoonmaatskappy, MTN, sê nie alle dienssentrums in Suid-Afrika word deur die staking by die maatskappy geraak nie, het RSG berig.

Van die dienssentrums in Limpopo en Mpumalanga was buite werking weens die staking deur werkers van die kommunisiekasiewerkersvakbond, CWU.… Lees verder

Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms

Die Poskantoor het gedreig om werkers af te dank as hulle nie Maandag vir werk opdaag nie.

‘n Span is deur die minister van Pos- en Telekommunikasie, Siyabonga Cwele en die minister van Finansies, Nhlanhla Nene aangestel om die Poskantoorstaking … Lees verder

Poskantoorstaking: Regering moet ingryp

Die kommunikasiewerkersvakbond, die CWU het ‘n beroep op die regering gedoen om in te gryp by die Poskantoorstaking. Die vakbond se adjunkpresident, Clyde Mervin sê die Poskantoor is in ‘n krisis, het RSG berig.

Hy het by die vakbond se … Lees verder