Das Venter jongste plaasmoordslagoffer

cullinanDas Venter is vroeg Vrydagoggend in koele bloede doodgeskiet by sy huis in Welgedacht, die jongste slagoffer van ‘n noodlottige plaasaanval.

Nog ‘n klagte sal deu Afriforum by die Nasionale Kommissaris van Polisie, generaal Riah Phiyega gelê word oor swak … Lees verder

Vreemdelinghaat lei tot plunderwaansin

In die jongste voorval van vreemdelinghaat wat weer opgevlam het, het inwoners van die Refilwe-lokasie, in Cullinan, oos van Pretoria, winkeleienaars van Pakistan en Ethiopië uitgedryf.

Die plundertog was teen die “moordenaars”, sê inwoners.

Dinsdagaand het die gemeenskap se woede … Lees verder

Xenofobiese geweld vlam in Cullinan op

burningtyres‘n Aantal mense is Woensdagoggend geskiet en gewond in xenofobiese geweld wat in Refiloe by Cullinan, oos van Pretoria opgevlam het.

Die oproer het Dinsdag begin nadat ‘n 10-jarige kind na bewering deur ‘n buitelandse winkeleienaar aangerand is omdat hy … Lees verder

Polisie betrek by moord op winkeleienaar

montanamarkDie polisie word betrek by die ontvoering en moord van ‘n winkeleienaar by die Montana-handelaarsmark in die noorde van Pretoria.

Usman Saeed se liggaam is in Desember verlede jaar langs ‘n grondpad naby Cullinan gevind.

Die ondersoekbeampte, Mari Petzer, het … Lees verder

Uitvoerende burgemeesters se uitvoerige blapse

Niemand, behalwe die soustreinryers self, sal probleme hê daarmee dat die ANC beplan om van die stelsel van uitvoerende burgemeesters ontslae te raak nie. Trouens, hoe gouer hoe beter, soos die TLU SA dit in effense ander woorde uitdruk.

Hierdie … Lees verder