Identiteitsbeweging beset Brandenburghek terwyl Merkel ver-Groen

Duitse lede van die Identiteitsbeweging het Berlyn se Brandenburghek vir etlike ure gekaap.

Die protesbeweging het Saterdag ‘n banier vir “veilige grense” om Duitsland opgesit terwyl skares toeriste om die ikoniese monument gemaal het.

Die polisie het gesê 15 mense … Lees verder

Bylaanvaller op Duitse trein skree ‘Allahu Akbar’

Die Duitse polisie het ‘n 17-jarige Afghaanse Moslem Maandag doodgeskiet nadat hy treinpassasiers met ‘n byl doodgekap het.

Hy het vier mense ernstig gewond in wat Duitse amptenare ‘n “waarskynlike” Islamitiese aanval noem.

Verskeie ander mense is ook beseer in … Lees verder