Adam Catzavelos ontvang opgeskorte vonnis van 2 jaar tronkstraf vir ‘K-woord’

Vir sy selfoonvideo op ‘n Griekse strand waarin hy die woord “kaffer” ‘n enkele keer gebruik, is Adam Catzavelos vandag in die Randburgse Landdroshof vir die tweede keer gestraf toe hy weens crimen injuria ‘n vonnis van twee jaar tronkstraf … Lees verder

Penny Sparrow se aansoek om appèl misluk

Penny Sparrow se aansoek om verlof tot appèl teen ‘n gelykheidshofbeslissing was onsuksesvol.

Die Scottburgh gelykheidshof het Donderdag haar aansoek ter syde stel weens onreëlmatighede in terme van die reëls van die hof se beslissing, en haar beveel om die … Lees verder

Rugbymoord-hofsaak begin

Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n rugbytoeskouer doodgeslaan het, sal in Maart volgende jaar verhoor word, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.

Die vier het Dinsdag vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn.

Natasha Ramkisson, woordvoerder van die … Lees verder