Media en Lesufi orkestreer steeds haat teen Hoërskool Overvaal oor Afrikaans en ‘witheid’

Vandag het hernieude geweld, brandstigting en voorvalle van anti-blanke rassehaat in die omgewing van die Hoërskool Overvaal uitgebreek, ná die geslaagde hofbevel wat die skool teen Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, verkry het. Op die voorblad van The Lees verder

Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere

Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels … Lees verder

Cosas dreig om verkragters te kastreer

cosasrapeDie Congress of SA Students (Cosas) het Dinsdag gedreig om verkragters te kastreer.

“Ons gaan die reg in eie hande neem,” het Thlologelo Malaji, president van Cosas, gesê.

“Ons gaan die privaatdele van diegene wat ons broers en susters verkrag, … Lees verder

Cosas teen Afrikaanse skole en vir Malema

Die Congress of SA Students (Cosas) het gister gevra dat Afrikaanse skole gesluit word. Die organisasie het ook sy steun aan Julius Malema “in hierdie moeilike tye” toegesê.

“Cosas verwerp enige rasseneigings wat veroorsaak dat onderwysinstellings vir swart studente ontoeganklik … Lees verder