ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag

Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig.

Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied.… Lees verder

Rasstellende aksie moet weg!

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg … Lees verder

Hani-telg vlug van Agang-skip

Die dogter van die vermoorde leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), Chris Hani en lid van AgangSA, het na Cope oorgeloop.

Vanessa Hani, sal ‘n groot aanwins vir die party wees,het Cope se sekretaris-generaal, Lyndall Shope-Mafole, in ‘n verklaring … Lees verder

Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies

ipsosDie African National Congress (ANC), sal na verwagting ‘n duidelike meerderheid in ses van die nege provinsies in die komende algemene verkiesing inpalm.

Dit is volgens ‘n onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy, Ipsos gedoen is.

Die opname het bevind … Lees verder

Nuwe politieke party vir oud-Weermaglede

‘n Nuwe politieke party, die African United Front, sal na verwagting die politieke arena betree deur aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem.

Die party is opgerig deur lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Weermag.

Dit is na bewering in … Lees verder

Kollektief vir Demokrasie sal armoede en korrupsie uitroei, reg beskerm

Die voorsitter van die nuwe koalisie van vyf politieke partye, Mosioua Lekota sê die partye sal voortgaan om na volgende jaar se verkiesings, saam te werk.

Die partye van die koalisie wat as die Kollektief vir Demokrasie, KD, bekend sal … Lees verder

Midvaal-burgemeester ‘vat die pad’ onder wolk van korrupsie

corruptionHermène Koorts van COPE sê alhoewel Timothy Nast, Midvaal se DA-burgemeester wat pas bedank het, ‘n briljante man is, kon hy nie staande bly ​​teen diegene wat hom aan die mag geplaas het nie.

Midvaal se burgemeester het intussen Lees verder

Deel van Vrystaatse Cope-leierskap sê openlik steun aan Shilowa toe

Mbazima (Sam) Shilowa“Die Shilowa Express loop sterk, en die nasionale kongres van Cope gaan voort.”

So is ’n nuuskonferensie van ‘n deel van Cope se Vrystaatse tussentydse provinsiale leierskapgroep ingelui.

Dié nuuskonferensie is belê om steun aan die Shilowa-groep toe te sê … Lees verder

ANC betaal Terre’Blanche-moordenaars se regskoste

Volgens ‘n verklaring deur Phillip Dexter van Cope, gaan die ANC die regskoste van Eugene Terre’Blanche se moordenaars betaal. Dexter meen “dié optrede stuur die verkeerde boodskap uit”.

“Dit stuur die verkeerde boodskap uit aan Suid-Afrikaners aangesien die regerende alliansie … Lees verder