Brief: Constand Viljoen kon Angola en Suid-Afrika bevry het

Rapport Weekliks, “Laat Castro maar sy storie spin”, van 16 Februarie 2020 verwys. Leopold Scholtz skryf daarin dat Castro in 1988 met die vervalsing van die geskiedenis begin het. Want, Castro het volgehou die einddoel van die SAW in Angola … Lees verder

Genl. Constand Viljoen oorlede

Die voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en stigter van die Vryheidsfront, genl. Constand Viljoen is vandag oorlede. Hy was 86 jaar oud. Dr. Pieter Mulder, die vorige leier van die Vryheidsfront Plus, het dit in ‘n twiet bevestig.

Lees verder

4 Mei, Cassingadag: ‘n Ope brief aan genl. Constand Viljoen

Geagte generaal, u is bekend daarvoor dat u nie ‘n deurslaggewende staatsveiligheidsoperasie sou uitvoer, indien die vrou en kinders van ‘n invloedryke vyand soos Chris Hani moontlik daarin kon omkom nie. (Vandag hou Hani se vrou vir Janusz Waluś in … Lees verder

Dan Roodt: Moet Afrikaners deur ‘n ooreenkoms tot eenheid gedwing word?

Daar is vir my een enkele baie positiewe in genl Constand Viljoen se stelling en dit is dat hy met my saamstem oor die “strategiese flaters” wat die NP begaan het. Ek kan boeke daaroor vol skryf en sal … Lees verder

‘FW wou nie luister nie’ – genl. Constand Viljoen

“Die ou NP en selfs mnr de Klerk was polities steriel en het nie geluister na raad en lesse uit die baie insurgensiebotsings nie.” Só sê genl. Constand Viljoen, voormalige hoof van die SAW in ‘n epos wat aan verskeie … Lees verder

Vryheidsfront het volkstaatidee laat verongeluk

deur Koos Reyneke, Wapadrand, Pretoria

Middel ’93 het generaal Viljoen my versoek om die hele Volkstaatkwessie of eie grondgebied vir Afrikaners, Boere of Boere-Afrikaners, te verkort tot slegs twee beginsels wat hy tydens ‘n beplande eerste en geheime vergadering met … Lees verder