Grootste dwelmvonds ooit in Colombië

Agt ton kokaïen is in Colombië deur die polisie gekonfiskeer, die grootste binnelandse dwelmvonds in dié land se geskiedenis, het AP berig.

Dit behoort aan ’n misdaad­sindikaat bekend as die Usuga-­clan en is gevind in ’n ­piesangboord in Turbo, Antioquia, … Lees verder

‘Uitbarsting van rassisme’ tydens wêreldbekersokker ná Neymar-besering

Nadat ‘n swart speler van Colombië die jong Brasiliese sokkerster, Neymar (volle name Neymar da Silva Santos Júnior) beseer het, het ‘n “uitbarsting van rassisme” gevolg en het die Colombiaan etlike doodsdreigemente ontvang.

Brasiliërs op Twitter vaar uit teen die … Lees verder