Chabane-ongeluk was beplan sê FB-gebruiker

Die familie van die ontslape minister van die Staatsdiens, Collins Chabane, het ‘n klagte teen ‘n Facebookgebruiker, Thembani Chabane, ingedien, het RSG berig.

Chabane beweer dat die ongeluk waarin die minister en sy twee lyfwagte dood is, beplan was.

Chabane … Lees verder

Een terroris onthou ‘n ander

Die minister van minerale hulpbronne Ngoako Ramatlhodi het uit Londen gesê dat hy uiters geskok is oor die dood van sy vriend van veertig jaar en medeterroris, Collins Chabane.

Hy het gesê hy het Chabane Donderdag vir die laaste keer … Lees verder

Minister se dood dalk te wyte aan alkohol

Die polisie in Limpopo het bevestig dat die bestuurder van die vragmotor wat die dood van ‘n minister en sy lyfwagte veroorsaak het, positief vir alkohol getoets het.

Die vragmotorbestuurder, wat in ‘n ongeluk met die minister van Staatsdiens en … Lees verder

Waarheen is die Intelligensiediens se miljarde?

Collins Chabane, minister in die presidensie, het erken dat die verslae van die parlement se staande komitee oor intelligensie reeds die afgelope drie jaar nie deur die presidensie ontvang is nie.

Suid-Afrika se intelligensie gemeenskap het sedert 2010 sowat R18 … Lees verder

Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder

Meeste staatsdepartemente voldoen nie aan diensleweringsvereistes nie

Sowat 80% van regeringsdepartemente voldoen nie aan die vereistes vir dienslewering nie, toon ‘n verslag wat Woensdag deur Collins Chabane, minister in die presidensie, uitgereik is.

“Dis ‘n teenstrydigheid, aangesien die verbetering van dienslewering ‘n prioriteit van die regering is,” … Lees verder