Swart verwoesting in Coligny ryklik beloon deur die provinsiale regering

Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroeër vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag ‘n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang.

Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, … Lees verder

Gepeupel drom weer in Coligny voor hof saam

Die EFF in Noordwes sal vandag ‘n opmars na die Coligny-polisiekantoor lei om te betoog teen ‘n landdros se besluit om borgtog te gee aan twee wit mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n swart tiener vermoor het.

Die … Lees verder

Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners

‘n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in ‘n plaasaanval.

Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval.

Die besoeker, ‘n vrou, het glo onder ‘n tafel weggekruip tydens die … Lees verder

ANC wil verder olie op Coligny-vure werp

Die Noordwes se provinsiale regering en die ANC het sê dat hulle wil appelleer teen die besluit om borgtog toe te staan aan twee wit boere van Coligny wat reeds deur die media veroordeel is as moordenaars, sonder enige bewyse. … Lees verder

Buitelanders in Coligny kom agter hulle is ook in die spervuur

Die situasie in Coligny in Noordwes, wat geteister word deur gewelddadige betogings, bly op ‘n mespunt.

Die polisie is steeds in die gebied ontplooi, aangesien dit binne oomblikke kan verander. Dit is volgens polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, en volg nadat geweld … Lees verder

Dan Roodt: Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat

Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 … Lees verder

ANC se Coligny-forum gaan ‘rassime’ ondersoek; swart skole bly gesluit

Pogings om die situasie in Coligny in Noordwes te normaliseer het tydens ‘n vergadering tussen inwoners en afgevaardigdes van die regering nie veel belofte opgelewer nie.

Dit is nie verbasend nie aangesien die media voorgee dat die rassegeweld teen wittes … Lees verder

Na Noordwes-premier se aanhitsing brand skare vier wit Coligny-huise af

Die swart aktiviste-organisasie Sanco het glo dokumente ingedien om te vra dat die besluit van die landdros van Coligny om borgtog aan Pieter Doorewaard en Philip Schutte toe te staan, in hersiening geneem word.

Geweld het opnuut in Coligny in … Lees verder

Borgaansoek-uitspraak van Coligny-boere vandag verwag

Uitspraak word vandag verwag in die borgaansoek van twee wit boere wat van moord op ‘n tienerseun van Coligny in Noordwes aangekla word.

Die swart gemeenskap wat klaarblyklik nie tussen oorsaak en gevolg kan onderskei nie, het die hotel op … Lees verder

Coligny-twee hoor vandag oor borg

Uitspraak in die borgtogaansoek van die twee mans van Coligny in Noordwes sal na verwagting vandag gelewer word. Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aangekla na die dood van ‘n 17-jarige swart tiener.

Die twee sê die swart seun, wat … Lees verder

Coligny-moord: Borgaansoek vandag voortgesit

Die borgtogaansoek van twee wit mans van Coligny in Noordwes wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n 16-jarige swart seun doodgemaak het, word vandag voortgesit.

Die aansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte het na ‘n dringende aansoek in die … Lees verder

Coligny, Lichtenburg in konflikspergebied verander na gepeupel op wittes toesak

Die gebied van Coligny in die Noordwes-provinsie is Dinsdag in ‘n konflikspersone verander te midde van gewelddadige oproer deur swart inwoners wat oorgespoel het in rassespanning in die gebied. Die lokasiebewoners protesteer oor ‘n gebrek aan dienslewering in die omgewing, … Lees verder

Polisie bevestig jongste plaasaanval by Coligny

Polisie in Noordwes het bevestig dat ‘n plaasaanval Woensdag plaasgevind het by Coligny.

Polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê meer besonderhede sal volg.
 
OFM News het inligting ontvang dat die verdagtes in hegtenis geneem is tussen Klerksdorp en Potchefstroom.

Ramaloko kon egter … Lees verder