Oos-Kaap kry groot belegging in voertuigvervaardiging

Die Coega Ontwikkelingskorporasie (CDC) in die Oos-Kaap het ‘n kontrak vir die grootste belegging in voertuigvervaardiging in Afrika die afgelope veertig jaar geteken.

Die beleggingskontrak van R11 miljard is met die Chinese staatsbeheerde maatskappy Beijing Automobile International Corporation (BAIC) gesluit. … Lees verder

Ernstige brandstofuitdagings vir SA

Ernstige uitdagings staar Suid-Afrika se brandstofverskaffing in die gesig.

Die land voer tans 3% van sy petrolbehoeftes en 5% van sy distillate, wat diesel en vliegtuigbrandstof insluit, in. Teen 2016 kan die invoere tot onderskeidelik 14% en 34% toeneem. Dit

Lees verder