Trump triomfeer as presidentskandidaat

Donald Trump is amptelik die presidentskandidaat vir die Republikeinse Party.

Die miljardêr is Dinsdagnag in Cleveland in die Amerikaanse deelstaat Ohio amptelik as dié party se kandidaat aangewys.

Hy het 16 teenstanders uitgestof en moes byna ‘n jaar lank ‘n … Lees verder

Neusie verby vir anti-Trump-faksie in Cleveland

Die Republikeinse party sal vandeesweek sy eienaardige ver­houding met Donald Trump beter kan omskryf wanneer die party se nasionale ­konvensie in Cleveland plaasvind.

Daar is steeds die #NeverTrump-­faksie binne die GOP wat hoop om die verloop van die geskiedenis te … Lees verder