6,8 miljoen stemme vir Franse Front National: ”n verloorder wat swaar weeg’

Uiteindelik het die Front National van mevrou Marine Le Pen geen enkele streek in Frankryk kon inpalm nie: soos meningsopnames op die vooraand van die tweede rondte van die verkiesing voorspel het. Nietemin het die steun vir dié regse party … Lees verder

Franse verkiesing: Sosialis speel die ‘rassekaart’

Claude Bartolone, die Sosialistiese kandidaat vir die Île-de-France, die streek van 15 miljoen mense wat die hoofstad Parys insluit, het die “rassekaart” gespeel. In ‘n onderhoud met die linkse tydskrif Le nouvel observateur het hy sy opponent van die sentrum-regse … Lees verder