Gustav Venter gister getroud

Die Afrikaanse romansier, draaiboekskrywer en joernalis, Gustav Venter, is gister op die plaas Braamhof in die Oos-Vrystaat met Erma Carsten getroud. Die bruilof is deur byna 300 mense bygewoon en die bruid het in ‘n veteraan- Volkswagen Kombi opgedaag.

Gustav … Lees verder

DA wil Eskom-wanbetalers in Vrystaat help

Die DA in die Vrystaat gaan ‘n regsmening inwin om te voorkom dat kragtoevoer na drie munisipailiteite in die provinsie afgesny word.

Dit volg nadat Eskom gewaarsku het dat die krag na die Ngwathe, Dihlabeng en Maluti-a-Phofung munisipaliteite teen 12-uur … Lees verder