Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis

Die presidensie het Sondag ontken dat pres. Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in KwaZulu-Natal te reis.

“Die presidensie verwerp die bewerings wat vandag in die City Press gemaak is,” het Mac Maharaj, … Lees verder

City Press redaktrise met verlof oor rassisme

Die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, is tans met verlof te midde van ʼn rassisme-debakel by die koerant, het die Sunday Independent berig.

“Julle bitsige redaktrise is met verlof. Dit sal julle in staat stel om die … Lees verder

Nasperskoerante in vryval weens politieke korrektheid, Afrikanerhaat

naspersfotoDie jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die hoof van Naspers, besluit het om ter ere van die … Lees verder

Malema sê joernalis het sy handtekening vervals

Die omstrede ANC-jeugleier, Julius Malema, het Sondag gesê ‘n joernalis het sy handtekening vervals met die doel om hom wat Malema is, in ‘n slegte lig te plaas.  

“Ons sal nie vernietig word deur die koerante nie. Hulle gebruik net … Lees verder

ANC-jeugliga dreig koerantredakteurs met geweld

Die ANC-Jeugliga in Mpumalanga het ‘n herrie veroorsaak toe hulle verskeie lede van die media in ‘n verklaring gedreig het.

Isaac Mahlangu, die provinsiale sekretaris van die ANCYL, het Maandag dreigemente in die vorm van ‘n verklaring aan City Press … Lees verder

Naspers bied senior personeel skeidingspakette

Die mediareus, Naspers, bied vrywillige skeidingspakette aan sy senior redaksionele personeellede, het die maatskappy Woensdag gesê.

Rikus Delport, hoofbestuurder van Finweek 24 het gesê dat geen afdankings gaan plaasvind nie.

“Ons bied vrywillige skeidingspakette aan al ons senior redaksionele personeellede … Lees verder