DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk

Die DA-leier mnr. James Selfe, wat bekend is om sy anti-Afrikanergevoelens, het in ‘n verklaring gevra dat die departement van korrektiewe dienste die oorblywende twee jong mans van die Waterkloof-4 swaarder moet straf deur hulle saam met geharde misdadigers in … Lees verder

Waterkloof-twee terug in aanhouding

korrupsieDie Waterkloof-twee, deel van vier seuns wat waarskynlik in die eerste plek tronkstraf vir ‘n moord wat hulle nie gepleeg het nie moes uitdien net omrede hulle wit is, staar nuwe strafregtelike klagte in die gesig en is terug … Lees verder

Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou

Die departement van Korrektiewe Dienste sê volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende ‘n ondersoek.

Twee lede van die Waterkloof-vier is … Lees verder

Waterkloof Vier uit op parool

Die sogenaamde Waterkloof Vier sal vandag op parool vrygelaat word nadat die departement van korrektiewe dienste hul parool bevestig het.

Christoff Becker, Frikkie du Preez, Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt is in 2011 tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir … Lees verder