Dan Roodt: Stellenbosch is soos goud: ‘n vloek vir die Afrikaner

Volgens ‘n vriend het die digteres Ina Rousseau Stellenbosch iewers ‘n “klein skilderytjie” genoem. Dié frase kom egter nie voor in haar beroemde gedig “Sondag op Stellenbosch”* waarin landelike rus vooropgestel word nie. Ook DJ Opperman het Stellenbosch op ‘n … Lees verder

Forbes: 3 uit 7 Suid-Afrikaanse dollarmiljardêrs is Afrikaners

Die Amerikaanse tydskrif Forbes het so pas sy jongste lys van dollarmiljardêrs gepubliseer en Bill Gates is steeds die rykste man op aarde met ‘n fortuin van $77,7 miljard. Slegs sewe Suid-Afrikaners verskyn op die lys, waarvan drie Afrikaners is.… Lees verder

Rykste sakeman sê SA ‘het homself in die voet geskiet’

Een van Suid-Afrika se rykste sakemannne, Christo Wiese, het die regering daarvan beskuldig dat sy ondeurdagte beleidsrigtings ekonomiese groei en pogings om armoede te verlig, verhinder.

Volgens die Bloomberg Billion-indeks, is die bekendstelling van nuwe visumreëls en tydrowende burokratiese rompslomp … Lees verder

Wiese skaf Britse klereketting aan

Brait het Vrydag aangekondig dat hulle ‘n belang van 90% in ‘n Britse klerekleinhandelaar vir meer as R14 miljard wil koop.

Brait se grootste aandeelhouer is Christo Wiese. Die modeketting New Look ding mee in die moeilike Europese kleremark met … Lees verder