Die gedenkdiens van dr. Christo Landman, die Praag-rubriekskrywer en gewese diplomaat, vind eerskomende Donderdag om 14:30 by die NG Kerk Lynnwood, plaas. Die adres is Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria. Aanwysings en ‘n kaart verskyn op die kerk se webblad hier… Lees verder
Etiket: Christo Landman
Christo Landman, bekende Afrikaneraktivis en -rubriekskrywer sterf
‘n Rubriekskrywer van praag en bekende in Afrikanerkringe, dr. Christo Landman, is gisteraand skielik oorlede. Volgens ‘n e-pos van mev. Marieka Visagie “is hy uit na sy perde toe en het daar blykbaar sleg gevoel en in sy motor gaan … Lees verder
Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy … Lees verder
Word Afrikaanse media deur veiligheidsdienste gemanipuleer?
In die lig van die vreemde verskynsel dat Afrikaanse media en meningsvormers dikwels standpunt inneem téén die belange van Afrikaners of hulle daarvan probeer oortuig om van hul bates afstand te doen, het praag die volgende vrae aan ‘n kenner … Lees verder
Wat het van Kenmekaar-byeenkoms geword?
Praag, op navraag is ek meegedeel dat die Kenmekaar-byeenkoms van Afrikanerorganisies wat vir Saterdag 7 Augustus in Pretoria beplan is, onbepaald uitgestel is.
Die doel van die konferensie was glo om gedagtes te wissel oor die beplande verkiesing vir ‘n … Lees verder
Om die wawiel te herontdek
In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in ‘n deurmekaar land rigting te vind sonder ‘n kompas.
My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou – … Lees verder
Onderdrukking en die eksodus-motief in Afrikaner-bevryding
Daar word opgemerk dat die debat rondom Afrikanerbevryding buite die raamwerk van ‘n eksodusmotief of bevrydingsteologie deur die verskillende debatvoerders gedoen word.
As die Afrikaner gesien word as ‘n blote konglomeraat van individue in dieselfde land wat toevallig Afrikaans praat … Lees verder
Swaziland het die kolonialisme voorlopig oorleef
Die grootste enkele skade wat die Britse kolonialisme en imperialisme in Afrika gedoen het, is om die Westminster-stelsel van een-mens-een-stem op ‘n andersoortige sosiale werklikheid af te forseer. Die resultaat is dat vreemde ideologieë (sosialisme, kapitalisme, ens.) binne ‘n veelpartystelsel … Lees verder
Afrika: Relatiewe sukses deur radikale mislukking?
Die vraag word gevra in die lig van die feit dat Zambië sedert sy onafhanklikwording in 1964, onder die miserabele politiek van Kenneth Kaunda, op die voorpunt was van die koor teen Britse Imperialisme en die Suid-Afrikaanse beleid van afsonderlike … Lees verder
Die vraag word gevra in die lig van die feit dat Zambië sedert sy onafhanklikwording in 1964, onder die miserabele politiek van Kenneth Kaunda, op die voorpunt was van die koor teen Britse Imperialisme en die Suid-Afrikaanse beleid van afsonderlike … Lees verder
Die probleem is ‘n beskawingskonflik
Inleiding
Dr Nico Smit betoog in sy artikel “Wittes, pas aan in SA, of pas op”(Beeld, 2009-09-12) dat witmense vrede moet maak met die sosiale konteks van ‘n verafrikaniseerde Suid-Afrika, of anders! Die vraag is: “of anders wat?”
Outeurs
Reeds
… Lees verderOnbevoegdheid die teelaarde van rassisme
Vir eers die samestelling van die paneel. Dit is uit die bespreking duidelik
… Lees verderMosies van vertroue is eintlik gatlek
Afrikaners dink anders as die Afrikane
In die moderne tyd, waartydens die rasionalisme hoogty gevier het, is die dogma aangaande die mens oorheers deur 'n Griekse dualisme tussen liggaam en siel. In Griekse denke is die liggaam tydelik, stoflik en selfs minderwaardig en die siel edel,
… Lees verderIn die moderne tyd, waartydens die rasionalisme hoogty gevier het, is die dogma aangaande die mens oorheers deur 'n Griekse dualisme tussen liggaam en siel. In Griekse denke is die liggaam tydelik, stoflik en selfs minderwaardig en die siel edel,
… Lees verderIs Pieter Mulder in Dingaan se kraal sonder wapens?
Die vraag is of Pieter Mulder ná die verkiesing met 'n getekende ooreenkoms Zuma se stat binnegegaan het en of Mulder gewoon sonder ooreenkoms betrek is. Met betrek word bedoel op die agenda van die ANC gekoöpteer is.
Koöptering is
… Lees verderDie vraag is of Pieter Mulder ná die verkiesing met 'n getekende ooreenkoms Zuma se stat binnegegaan het en of Mulder gewoon sonder ooreenkoms betrek is. Met betrek word bedoel op die agenda van die ANC gekoöpteer is.
Koöptering is
… Lees verder