Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting

Karel Combrinck se puik skrywe oor Tibhirine en die treffende foto van die groep van sewe standbeelde in Lyon, Frankryk (Praag 14 Julie), het heelwat emosie in my losgelaat. Maar ek moet noem dat hierdie tragiese gebeure nie … Lees verder

Siriese konflik spoel oor na Libanon

Altesaam vyf mense is dood toe selfmoordbomaanvallers Maandag die oorwegend Christen-nedersetting, Qaa in Libanon, ongeveer 100 meter van die grens met Sirië geteiken en hul plofstof ontsteek het.

Vier selfmoordbomaanvallers was by die aanval betrokke.

Geen groep het nog verantwoordelikheid … Lees verder

Obama kies die kant van gewelddadige ekstremiste

Gerugte dat president Obama geïndoktrineer is met jihadistiese oortuigings duik gereeld op die internet op. Waar het hy sulke oortuigings teëgekom?

Lees meer.

Lees verder

Jesus se doopplek in Jordanië

Vir jare stap Christen-pelgrims van beide oewers die Jordaanrivier in om ‘n verbintenis met een van die hoekstene van geloof, die dood van Jesus Christus, te vorm.

Die parallelle tradisie het sowel Israel as Jordanië uit toerismedollars voordeel laat trek, … Lees verder

Dertig Christene deur ISIS onthoof

Die Islamitiese Staat-groep het ‘n video vrygestel wat toon hoe 30 Christene tereggestel word.

Die beeldmateriaal van 29 minute wys hoe “volgelinge van die kruis” op ‘n strand onthoof word en ander doodgeskiet word.

Die Ethiopiese Christene is in Libië … Lees verder

Israel se diplomatieke krisis verdiep

Verskeie diplomatieke krisisse het Woensdag saamgevloei om Israel se penarie te verdiep. ‘n Vergadering van die Geneefse Konvensie se ondertekenaars, ‘n beslissing van die EU se Hof van Justisie oor Hamas, ‘n EU-parlementsbesluit om Palestynse volkskap te erken, asook die … Lees verder

Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry

‘n Vreemde toneel het hom vanoggend weereens by die Randburgse Landdroshof afgespeel toe ‘n prokureur, Adelé Le Roux, ‘n betoog gevoer het dat dr. Dan Roodt vir “minagting van die hof” tronk toe gestuur moet word. Le Roux tree vir … Lees verder

Afrikaners: handevat-inskiklik of streep in die sand?

Die Iraeliete was 40 jaar in die woestyn. Die blankes, veral Afrikaners, is reeds meer as 20 jaar in die politieke woestyn. Woestynverblyf in ‘n onbeskaafde woesterny is nie iets waartoe die blanke kiesers ingestem het nie. Die meerderheid blanke … Lees verder

Ateïste het goeie plan met staatskole

Deur Jan Viljoen.

So hulle wil alle verwysing na geloof en Christenskap uit die staatskole uithaal. Hulle wil God uit die skole verwyder. Ek wonder of dit so ‘n slegte ding is.

Miskien moet ons eers kyk wie “Hulle” is. … Lees verder

Pous, Hezbollah waarsku teen ISIS

Pous Franciskus sowel as die sekretaris-generaal van Hezbollah, Hassan Nasrallah, het hul kommer oor die lot Christengroepe in Irak uitgespreek.

Die Pous het aangedui dat hy bereid is om na Irak te reis om ondersteuning te gee aan vlugtelinge en … Lees verder

Gelyker as jy

deur Karel Combrinck

Van al die dooie katte wat deur die Franse Rewolusie aan ons nagelaat is, is die konsep van gelykheid een van die onwelriekendste. ‘n Groot aantal dooie mense is ook nagelaat deur daardie glorieryke gebeurtenis, maar kom … Lees verder

Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld

Israel en Hamas het ingestem tot ‘n 12 uur lange humanitêre skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het.

Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om ‘n skietstilstand verwerp, maar moes bes … Lees verder

Aan diegene wat liewer in die hel wil regeer

Deur Joseph Secreve.

Dr. Piet Croucamp verteenwoordig die nuwe klas akademici wat die wêreld soos ‘n olievlek oorspoel. Daardie eendimensionele denkers wat geleer het om kwantitatief te kan meet en navorsing te doen, maar wat die kwalitatiewe dimensie aanbetref kan … Lees verder

Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies

deur Koos van Antwerpen

N.a.v. wat al reeds in 2008 gebeur het en dít wat nou in Gasa gebeur, waar die Arabiese Moslems vuurpyle na die Jode skiet en die Jode hulle terugbombardeer, behoort die volgende in ag geneem te … Lees verder