Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1

Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder

Die gewetenloosheid van links

Deur Joseph Secrève

Bestaan daar so iets soos om die regte ding te doen en dan gehaat te word daarvoor?

Helaas is die antwoord op hierdie vraag ’n pertinente “ja”.

Daarvoor hoef ons nie verder te kyk as ons eie … Lees verder

Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God

In hierdie opname wat ons van ‘n leser ontvang het, argumenteer dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg teen die bestaan van God in debat met ‘n Christen.

Hy beskryf sowel God as Jesus Christus as “breindood”. Hy maak … Lees verder

Romanisering van die Christelike godsdiens in die periode 325 tot 380 nC

In vorige artikels het lesers van Praag hulle uitgelaat oor kerk-staatverhoudinge en die wedersydse beïnvloeding van godsdiens en politiek op mekaar.

Die Christelike godsdiens het ‘n gedaanteverwisseling ondergaan in die periode 325 tot 380 nC en daarna. Met Romanisering word … Lees verder

Noord-Korea ‘toegeeflik’

‘n Amerikaner van Koreaanse herkoms wat Noord-Korea Kersdag via ‘n bevrore rivier vanuit China binnegekom het, gaan vrygelaat word.

Volgens Noord-Korea het die man die land binnegesluip om die Noord-Koreane tot die Christendom te bekeer, maar hy toon “opregte berou” Lees verder