Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1

Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder

Wat is ‘n Christelike koerant?

Toe ‘n briefskrywer op Praag vra dat ‘n Christelike koerant vir die Afrikaner tot stand kom, was ‘n vroeë reaksie dat daar nie ‘n behoefte aan ‘n fundamentalistiese Christelike koerant is nie.

Maar wat is ‘n Christelike koerant? As oud-redakteur … Lees verder