Nog ‘n vuilbekvloeker skryf in Beeld terwyl sirkulasie daal

Ná Conrad Koch alias Chester Missing vir Steve Hofmeyr liederlik op Twitter uitgevloek het – so erg dat Hofmeyr ‘n byna onaanvegbare lastereis teen hom kan instel – skryf ene Chris McEvoy deesdae in Beeld en op Netwerk24. McEvoy het … Lees verder

Ontmoet Media24

Chris McEvoy
Chris McEvoy

Deur Albert Brenner.

Welkom by Media24. Hieronder vind u uitsprake van twee van die bekendste joernaliste/skrywers van Media24, Lilliët Radlof (redaktrise van Women24 en feminis) en Chris McEvoy.

Media24 behoort aan Naspers . Naspers is die grootste media … Lees verder