Jonathan Jansen se swart-wit ding

Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder

Jonathan Jansen is ’n wolf in skaapsklere, resensie

Wyle Chris Louw
Wyle Chris Louw

deur Chris Louw

As Kovsies glo dat hul nuwe rektor, Jonathan Jansen, hom gaan beywer vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan hul universiteit, gaan hulle lelik ontnugter word. Rassetransformasie is Jansen se primêre doelwit. Afrikaans … Lees verder

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

'Ras/kleur is die aanjaer ('turbo') vir transformasie; verandering wat geensins verbetering hoef te wees nie."
‘Ras/kleur is die aanjaer (‘turbo’) vir transformasie; verandering wat geensins verbetering hoef te wees nie.’

deur Leon Lemmer

In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys … Lees verder

Woorde, soos klere, vir elke plek en geleentheid

Pieter Mulder se boek Kan Afrikaners toyi-toyi? is ’n goeie present vir die Kerskous van vriende en familielede wat nog glo aan die utopie van vreedsame swart-wit naasbestaan. (Regdenkende vriende en familielede hoef natuurlik nie afgeskeep te word nie.) Dit … Lees verder

Kosmopolitaanse fundamentalisme

Ek het wyle Chris Louw se laaste rubriek in die Beeld gelees. Louw se afsterwe is tragies en ek wonder hoeveel sy persoonlike wanhoop oor nie net sy persoonlike situasie nie, maar ook sy wanhoop oor die toekoms van die … Lees verder

Elkeen se Boetman-ervarings

‘n Ruk gelede was daar ‘n artikel oor navorsing oor die spesiale soort trauma waaraan baie Suid-Afrikaners ly – viktomonologie – post-traumatiese woede wat nie weggaan nie. Ek het self by hieroor geskryf.

By my het hierdie verklaring op vrugbare … Lees verder

Chris Louw se dood so tragies soos Verwoerd s’n

Die nuus dat Chris Louw vandag dood op sy plasie anderkant die Hartebeestpoortdam aangetref is ná ‘n skynbare selfmoord, het vir my persoonlik as ‘n geweldige skok gekom. Nie net omdat ek Louw goed geken het nie, maar omdat ek … Lees verder

‘Dakar-ganger se ontnugtering’

Dit is met groot skok dat ek verneem het van Chris Louw se skielike dood. Ek het deur die loop van jare talle sinvolle gesprekke met hom gehad as mediapersoonlikheid maar ook as vriend.

Die uitgesproke wyse waarop Chris Louw … Lees verder

Chris ‘Boetman’ Louw skiet homself met AK-47

Chris LouwVolgens kollegas en vriende van die veteraanjoernalis Chris Louw het hy selfmoord gepleeg deur hom met ‘n AK-47 op die dak van sy huis te skiet. Blykbaar het Louw, ‘n voormalige redakteur van RSG se aktualiteitsprogramme Monitor en Spektrum, finansiële … Lees verder