Rassepolarisering oorheers sosiale media

Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff, Standardbank se ekonoom Chris Hart en eiendomsmakelaar Penny Sparrow se beweerde rassisme het Suid-Afrikaanse sosiale media die afgelope week aan die gons gehad.

Meer as 45% van die sosiale gesprek in sewe dae het oor rassisme … Lees verder

Velaphi Khumalo glo geskors by GP weens oproep om blanke volksmoord

Terwyl Suid-Afrika nuwe hoogte- (of laagte-)punte bereik in sy nabootsing van Amerikaanse politieke korrektheid en die obsessie oor ras en rassisme, het die Gautengse provinsie aangekondig dat sy werknemer Velaphi Khumalo glo ‘n tugverhoor in die gesig staar weens sy … Lees verder

Nuwe ANC-wet sal mense tronk toe stuur wat apartheid goedpraat of ‘rassistiese’ taal gebruik

Die ANC in die parlement sê dat hy spesiale wetgewing wil instel om enige gesprek of siening van apartheid wat met dié van sy eie marxistiese geskiedskrywers verskil, strafbaar sal maak. Daarmee saam sal taalgebruik deur blankes wat as “rassisties” … Lees verder

PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid

PRAAG het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van mnr. Chris Hart deur Standard Bank vir die volgende twiet wat hy in sy persoonlike hoedanigheid gepubliseer het:

Lees verder

Standard Bank skors voorste ekonoom oor ‘rassistiese ondertone’

Standard Bank het Maandag een van sy voorste ekonome, Chris Hart, geskors na ‘n omstrede twiet oor die land se swart regering.

“Standard Bank het mnr Chris Hart geskors hangende ‘n ondersoek na die gebeure rakende sy kommentaar op Twitter … Lees verder