Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), … Lees verder

Walus se saak sloer

Die registrateur van die Appèlhof sê dit is onwaarskynlik dat die ministerie van Justisie se appèl teen die toestaan van parool aan Janusz Walus, voor aanstaande jaar aangehoor sal kan word.

Paul Myburgh sê die hofproses sal nou die uitruil … Lees verder

Walus-saak: Netwerk24 beskou Chris Hani as ‘held’

In sy berig van 15 April 2016, beskryf Netwerk24, die aanlynpublikasie van Media24 wat Die Burger, Beeld en Volksblad se nuusberigte insluit, die kommunistiese terroris Chris Hani met ‘n Engfrikaanse term, “struggle-held”. Hani was in die tagtiger- en vroeë negentigerjare … Lees verder

Walus wil aansoek doen om tydelike parool

Volgend Janusz Walus se regsverteenwoordiger gaan die politieke gevangene ‘n versoek rig dat hy tydelik op parool vrygelaat word nadat die staat aangedui het dat hulle appèl sal aanteken teen sy vrylating.

Die hof het op 10 Maart die minister … Lees verder

ANC ruk op na Grondwethof teen Walus-vrylating

Die ANC aan die Oosrand sal Maandag in groot getalle opruk na die Grondwethof teen Janusz Walus se vrylating op parool.

Hulle, sowel as die SAKP, ANC en EFF is heftig gekant teen die beslissing om Walus vry te laat. … Lees verder

Janusz Walus vrygelaat

Janusz Walus sal op parool vrygelaat word. Sy prokureur, Roelof du Plessis, het Donderdagoggend die Poolse immigrant se vrylating bevestig.

Walus het die leier van die Kommuniste, Hani in sy oprit in Boksburg in April 1993 doodgeskiet.

Die SAKP was … Lees verder

SAKP weier anti-kommunis Waluś se parool

Janusz Waluś sal Dinsdag weer poog om die politieke stryd om op parool vrygelaat te word, aan te pak.

Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, gebruik die verskoning dat “dialoog” met die Hani-familie en die SAKP nodig … Lees verder

Uitspraak oor Derby-Lewis vandag verwag

Die Hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting vandag bepaal of die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, ‘n fout gemaak het deur Clive Derby-Lewis se paroolaansoek te weier.

Maandag het Derby-Lewis ‘n aansoek ingedien om Masutha se besluit … Lees verder

Regter sal Vrydag oor Derby-Lewis besluit na staat se absurde argumente

Die Staat is blykbaar vasberade om Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool in ‘n groter klug te laat ontaard met hul regspan se argumente wat toenemend neig na die absurde.

Die hooggeregshof in Pretoria sal Vrydag beslis of Clive … Lees verder

Sisonke Msimang se Soros-prul vir geweld teen wittes

Sisonke Msimang, indien lesers wonder, is nie die naam van ‘n Leon Schuster-karakter nie. Msimang is die gay, swart feministiese uitvoerende direkteur van OSISA, George Soros se Open Society Initiative for Southern Africa.

Msimang het pas ‘n striemende aanval teen … Lees verder

Dawie Louw se roman, eMajuba

Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder

CDL hoor vandag oor sy parool-aansoek

Die politieke gevangene, Clive Derby-Lewis, se regsverteenwoordiger sal na verwagting vanoggend in Pretoria ‘n aankondiging doen oor sy aansoek om mediese parool.

Die onskuldige slagoffer van die moordaanslag deur ‘n Pool, Janusz Walus op die SAKP-leier, Chris Hani, is die … Lees verder

Gaye Derby-Lewis waarsku SAKP oor samesweringsteorie

Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het die SAKP en Chris Hani se weduwee gewaarsku teen bewerings van ‘n wyer sameswering oor Hani se moord in ‘n ope brief aan die party.

Die SAKP en Limpho Hani sal na verwagting op … Lees verder

‘Hani-moord om wapenomkopery toe te smeer’

Terry Crawford-Browne het Woensdag beweer dat die moord op Chris Hani in 1993 verband hou met die korrupte wapenstransaksie.

Hani wou glo die betrokkenheid van Joe Modise bloot lê. Modise sou later minister van verdediging word.

Hoewel Hani vermoor is … Lees verder