Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die Afrikaners’?

In 2018 is Jean Oosthuizen se boek, Die opkoms en ondergang van die NG Kerk, gepubliseer (Praag 28.10.2018). Vanjaar het ‘n bundel opstelle van Hermann Giliomee verskyn, The rise and demise of the Afrikaners (Cape Town: Tafelberg, … Lees verder

Leon Lemmer: Chris Brink oor die wese van die universiteit

Chris Brink het weer sy opwagting in die plaaslike pers gemaak: In die Daily Maverick op 9 Januarie 2019. Hy skryf dat hy aan agt universiteite op drie kontinente werksaam was en baie ander universiteite besoek het. Hy beskou homself … Lees verder

Leon Lemmer: Geestelike vorming as die doel van die universiteit

Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat ‘n leerling dalk eersdaags ‘n A-simbool sal kry deur bloot vir die … Lees verder

Leon Lemmer: Bram Fischer, dié verloopte Afrikaner

Daar is talle hedendaagse Afrikaanssprekende blankes wat skynbaar meeding om as dié verloopte Afrikaner, dus as bv die hoof-ANC-kruiper, erken te word. Van hulle name word later in hierdie teks genoem. Na die Anglo-Boere-oorlog het veral Louis Botha en Jan … Lees verder

Leon Lemmer: Anton van Niekerk beskou Afrikaans as onding

Sommige Afrikaanssprekendes gaan onverpoos voort om Afrikaans te saboteer. Aan die Universiteit Stellenbosch (US) kan Anton van Niekerk daarop aanspraak maak dat hy die aartsvader van die anti-Afrikaansbeweging is. Op Praag het ek by verskeie geleenthede kritiek op sy wilde … Lees verder

Leon Lemmer: Wim de Villiers, die laksman van Afrikaans

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, se voorlaaste voorganger, Chris Brink, was van huis uit ‘n Afrikaner en dus Afrikaanssprekend. Brink het egter ‘n aantal jare as dosent in Australië deurgebring en het as ‘n hanskakie … Lees verder

Afrikaans op Stellenbosch: van bakermat tot vloerlap

Ek wou vandag eintlik graag oor ander onderwerpe as Afrikaans en die Universiteit Stellenbosch (US) geskryf het. As ek uitstel, sou my reaksie op onlangse berigte egter inboet aan aktualiteit. Sowel Afrikaans as die US is vir die Afrikanersaak so … Lees verder

Van doppertunisme tot kommunisme en afrikanisering

deur Leon Lemmer

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n plattelandse prokureur Frederik/Frikkie/FW de Klerk wat ‘n politikus geword het. Hy het konserwatiewe geluide gemaak en op grond daarvan die partyleier geword. Chris Brink het die rektor van … Lees verder