Watertoetsing in Bloemhof in Noordwes het aangetoon dat daar nie cholera teenwoordig is in die water nie.
‘n Hele aantal voorvalle van diarree is verlede verlede week in die sorp aangemeld.
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het die waterkwaliteit … Lees verder
Gevaarlike bakterieë in die water verhoed inwoners van Brits en Hartbeespoort om kraanwater te drink.
Die plaaslike Madibeng-munisipaliteit gewaarsku dat kraanwater gekook moet word voor gebruik..
Volgens Beeld toon die uitslag van toetse op vier watermonsters wat in Brits geneem … Lees verder
Sowat sewe mense het Donderdag gedurende ’n betoging gesterf nadat gerugte die ronde gedoen het oor gesondheidswerkers wat glo cholera versprei, het ‘n Mosambiekse radiostasie berig.
‘n Gemeenskapsleier was onder dié wat gesterf het nadat mense in Gurue in sentraal-Mosambiek … Lees verder
Werkers strompel deur stinkende modder in ‘n sloot waarin skoon drinkwater en rou riool syfer in een van Harare se buurte wat verlede jaar die ergste deur die cholera-epidemie getref is.
Die herstelwerk verteenwoordig ‘n wedloop om die stad se … Lees verder
In die afgelope twee weke, het byna 200 Zimbabwiërs al behandeling vir die aansteeklike diarreesiekte ontvang by die hospitaal in Musina, en omtrent 1000 het rehidrasiebehandeling ontvang direk by die Suid-Afrika grens.
Hulle is die gelukkige mense, meeste maak dit … Lees verder